Van Coke Kartel Nuus (via Rhythm Music Store)

Van Coke Kartel Nuus Die musiek video van Skadu’s Teen Die Muur is hier! Ons nuutste musiekvideo van die Skadus Teen Die Muur – die derde kortspeler van ons nuutste album Skop, Skiet & Donner, premier op 23 Junie op DSTV musiekkanaal MK. Die wat voel hulle kan nie wag nie kan dit nou eerste op ons nuwe website http://www.vancokekartel.co.za sien. Gaan check dit uit. Skadu’s Teen Die Muur is Van Coke Kartel se weergawe van Koos du Plessis se tydlose liedjie uit die vroee … Read More

via Rhythm Music Store

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s